Die Hoërskool Macassar se ATKV- Beeldskoon jeugtak het ’n tak-toekenning op die onlangse jaarvergadering (AJV) ontvang. Die prys was in die afdeling “Innovasie” vir hul matriek-datafondsprojek verlede jaar tydens die Covid-19-pandemie. Op die foto is lede van die bestuur, Prunelle Willemse, Meguyle Hendricks, Leonelle Willemse en Jady Maarman, saam met hul onderwyseres, Bernice Hendricks.

Jeugtak wen ATKV-prys

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article