HH se o.14-blitse, Shalom Ruzvidzo en Alicia Mupfunya, beur voort na die eindstreep.

Latham Vallentyn, die seuns-driesprong-ster, in aksie.

Nikyle Hoskins laat die seuns se hoogspring-item maklik lyk.

Ejay Dramat en Aqeel Thomas in skitterende naelloop-aksie terwyl die skare hulle aanmoedig!

Gooi! Mischka Noach het die spies met bewonderenswaardige tegniek na die teiken laat vlieg.

Die verspringatleet Luke Felton het nuwe afstande losgespring om stof in die oë van sy mededingers te skop.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article