Die Hoërskool Hottentots-Holland se rasieleiers, Skyler Benjamin, Terri-Lee Daniels, Charlsey Tandy, Daniel Roberts, Naveen Wewers, Cayden Klink en Asnage Gqiba het toegesien dat die HH-skare die gees bring! Foto’s: Erlanka Paquet


HH se o.14-blitse, Shalom Ruzvidzo en Alicia Mupfunya, beur voort na die eindstreep.

Latham Vallentyn, die seuns-driesprong-ster, in aksie.

Nikyle Hoskins laat die seuns se hoogspring-item maklik lyk.

Ejay Dramat en Aqeel Thomas in skitterende naelloop-aksie terwyl die skare hulle aanmoedig!

Gooi! Mischka Noach het die spies met bewonderenswaardige tegniek na die teiken laat vlieg.

Die verspringatleet Luke Felton het nuwe afstande losgespring om stof in die oë van sy mededingers te skop.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article