Die naelloper Nikita Sullivan in ’n opwindende wedloop na die eindstreep.


Die aflos-atlete Summer Harris en Olenka Rautenbach in blitsige aksie om die wedloop vir hul PV-span te wen.

Die spiesgooier Jeandré Boonzaaier haal alles uit.

Die diskusgooier Rouxle Roux grawe diep om die oorwinning te behaal.

Die PV-atlete Nathan Savides, Zanday Keyser (agter) en JP van der Walt druk deur om die eindstreep te haal. Foto’s: Erlanka Paquet

Die spiesgooier Lihlumelo Majingo op haar beste vir haar span.

Nicole Jessnitz blits sonder keer.

Kate Massyn geniet ’n welverdiende blaaskansie ná ’n uitmergelende wedloop.

PV se Owen Scholtz sit alles in om die wedloop teen HH se Jiyaad Adams en HS se Braydon Lodewyk te wen.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article