Die inhuldigingseremonie van die Hoërskool Strand se Verenigde Raad van Leerders (VRL) en Arendraad vir 2023 is Woensdag 21 September gehou. Die skool se nuwe hoofleiers is ook by dié geleentheid aangekondig. Die nuwe hoofleiers (van links) is Amelia Lewies (onderhoofmeisie), Fabio September (onderhoofseun), Daniëlle Meyer (hoofmeisie) en JD le Roux (hoofseun).


HS se nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article