Laerskool De Hoop vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. ’n Spesiale saalbyeenkoms is Donderdag 16 Januarie vir leerders en onderwysers ter viering van dié mylpaal-herdenking gehou. Links sny Wynand Cillié (skoolhoof), Nicholas Nieman en Mariaan Bruwer (hoofleiers) en die oudonderwyser Bobby Ohlson die verjaardagkoek wat vir die geleentheid gebak is.


Hoop vir nog 50

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article