Ses spelers van die o.18A-meisieshokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag (19 Januarie) as baljoggies by die hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland in Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies was Anjanka Olivier, Elrika van der Westhuizen, Hanli Huisman, Nia Theron, Megan Carstens en Jadyn Engel.Foto:


Hokkiemeisies deel van toets

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article