Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder van Hoërskool Strand, is vir die Westelike Provinsie Plattelandse span gekies wat van 22 tot 29 Junie in Pretoria aan die interprovinsiale toernooi gaan deelneem. Dit sal die agtste keer wees dat Leani vir dié span gekies word. Die span het die plattelandse toernooi al vier keer gewen, wat beteken hulle is die verdediginge kampioene.


Hoërskool Strand-onnie in WP-hokkiespan ingesluit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article