Hoërskool Strand se nuwe Verteenwoordigende raad van leerders (VRL) is onlangs ná ’n demokratiese stemproses aangewys. Die raad bestaan uit leerders wat aanstaande jaar in gr. 9, 10 en 11 sal wees. Laroché Weyer, Marquin Smith en Kyla du Toit (nou gr. 8) sal volgende jaar se gr. 9-leerders in die raad verteenwoordig.


Hoërskool Strand huldig 2022-leiers in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article