Dié vier atlete van Hoërskool Strand het spesiale pryse by die interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool Strand, Hoërskool Parel Vallei en Hoërskool Hottentots-Holland gewen. Marli Botha het die beste prestasie in hamergooi gelewer en die beste algehele prestasie volgens die APE-puntetabel

Hoërskool Strand-atlete wys hoe dit gedoen moet word

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article