Hoërskool Hottentots-Holland se matriekklas van 2020 spog met ’n slaagsyfer van 90,5% vir die jaar. Caleb van Niekerk was dié skool se topleerder met ’n gemiddelde van 83%. Die res van die top-10-leerders is Leigh-Jane Adams, Joshua van der Heyde, Oratile Molai, Charmaine Ralidzhiva, Nollen Bude, Davenia Chieff, Mia Davids, Tatum Braaf en Gunwoo Kim.Foto:


HHH se topleerders opgewonde oor uitslae

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article