Taegan van Heerden, ’n leerder aan die Hoërskool Strand en lid van die Knockout Box Centre, het in Junie aan sy eerste swaargewig-boksgeveg in Strand deelgeneem. Ná weke van voorbereiding het dié 15-jarige sy teenstander in die eerste ronde reeds platgeslaan. In die tweede ronde het sy opponent besluit om die handdoek in te gooi en is Teagan as die wenner gekroon. Dié jong bokser is aan die einde van die aand se gevegte as die bokser van die aand aangewys.Foto:

Credit: SYSTEM

Heel beste in sy eerste geveg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article