Die harde werk van Hoërskool Strand se toutrek-atlete, -afrigters en ouers hierdie seisoen het vrugte afgewerp toe die Arende sy beste prestasies nog in die Suid-Afrikaanse junior toutrekkampioenskap by HTS Drostdy in Worcester gelewer het. Vyf spanne van die skool het die toptien in hul gewigsafdelings behaal. Die 440 kg-meisiespan (foto) het ’n skitterende vertoning gelewer en die silwermedalje gewen

Harde toutrekwerk werp vrugte af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article