Vroeëkinderontwikkeling speel ’n belangrike rol in die vaslegging van vaardighede en vermoëns vir verdere opvoeding. Kinders wat van ’n vroeë ouderdom goeie stimulering ontvang, het dikwels ’n voorsprong en vaar beter in die toekoms. Vroeëkinderontwikkeling verbeter nie net kognitiewe vermoëns nie, maar het ook ’n uitwerking op kinders se emosionele en sosiale ontwikkeling. Onderwysers van die Laerskool Hendrik Louw is passievol om die skool se vier- en vyfjariges se fyn-grootmotoriese vaardighede te ontwikkel, maar hulle leer ook belangrike lewensvaardighede deur speel en pret, soos dié drie kleintjies ten toon stel.Foto:


Grootmensvaardighede vroeg ontwikkel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article