Laerskool De Hoop is trots op sy landloopatlete, Johané van Blerk (o.12), Zani Volschenk (o.10) en Ryan Swanepoel (o.12) wat Saterdag 17 Augustus aan die WP-landloopkampioenskap by die Hoërskool Fairmont in Durbanville deelgeneem het. Al drie langasems het hul provinsiale kleure verwerf en na die Wes-Kaapse kampioenskap deurgedring.Foto’s: C. Sander/DH Media


Groot hoop vir dié landloopatlete

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article