Hoërskool Grabouw se Fantastic 4-span het die jaarlikse entrepreneurskompetisie, Biggest Deal, gewen. Dié kompetisie word deur die Theewaterskloof-munisipaliteit aangebied, met die hoofdoel om leerders van jongs af reeds te leer om hul eie sakeonderneming te begin en handel te dryf. Die wenspan met hul tjek vir R10 000 is McKayla Noble, Lu-Ché Vaughan, Christelle Vosloo (burgemeester), Lucian van Wyk en Graysen Parnell.Foto:


Grabouw-leerders weet hoe om handel te dryf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article