Anél Swart, ’n gr.12-leerder aan die Hoërskool Strand, het tydens die staat van inperking op digitale wyse aan die ATKV Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Sy het ’n video-opname van haar toespraak ingeskryf en het groot lof van die beoordelaars ontvang, veral vir haar taalgebruik en die inhoud van haar toespraak. Anél neem al van gr.8 af elke jaar getrou aan redenaarskompetisies deel.


Gladdebek beïndruk in video

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article