Rico Wolmerans (links) en die broers Andries en Nicolas van der Vyver, leerders aan die Laerskool De Hoop, sal van 25 tot 27 September aan die Suid-Afrikaanse o.13-gholfkampioenskap by Devonvale in Stellenbosch deelneem. Rico is deel van die Boland se o.13A-span terwyl Andries en Nicolas die Westelike Provinsie se o.13A-span sal verteenwoordig.Foto:


Gholfsterre in wording

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article