Hoërskool Strand het aan die einde van die gholfseisoen sy topgholfspelers by ’n prysuitdeling vereer. Charl Morkel (links) is die A-afdeling se skolekampioen van die jaar en het ook die prys vir die beste speler in dieselfde afdeling verower. Jarred Verwey (regs) is met die prys vir die B-afdeling se skolekampioen vereer, terwyl Christian de Jager (afwesig) die prys vir die beste B-speler gewen het.Foto:


Gholfspelers slaan pryse los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article