Die eerste gholfspan van Hoërskool Strand het Maandag 26 Augustus aan die Noord vs. Suid-ligawedstryde deelgeneem. Die span het met 2-4 in sy wedstryd teen Sacs vasgeval en daarmee die vierde plek in die Westelike Provinsie se B-liga vir 2019 behaal. Die gholfspelers is Christiaan de Jager, Jarred Verwey, Ebrahiem van Niekerk, Dewald de Koker, Charl Morkel en Ettienne van Zyl.


Gholfspelers blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article