Vroulike gemeenskapsaktiviste en -kampvegters was onder die uitgesoekte gaste by ’n Vrouedag-geleentheid wat by die Generations-skool in Heritage-park, Somerset-Wes, aangebied is. Onder die gaste was die stigter van die Vroue in Aksie-beweging, Zorah Motasi, wat ook as gasspreker opgetree het, en die gemeenskapsleier Dinah Adams van Chris Nissen-park.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article