Passievolle HH-rasieleiers tydens hul openingsoptog wat die Olimpiese Spele uitgebeeld het.
Kiarah Tandy in naelloop-aksie.
Cleophas Cheharawe en Randy Brinkhuis.
Navan Damons en Osman Mgisha.
Takunda Mazenge is die prentjie van deursettingsvermoë tydens ’n wedloop.
Die HHH-spankapteins Pavashe Muzokomba en Mervian Mally lei die HH-pak.
Calvin Bengura in ’n wedloop wat duidelik sy stamina en uithouvermoë toets.
Neo Meyer
op sy merke, slaggereed vir die wegspring.
op sy merke, slaggereed vir die wegspring.
Onderwysers Hanli Oosthuisen, Melissa Williams, Shani Gold, Marlet Muller en Chanté Reeding haal hul danspassies uit tydens die sing-a-long.



