Die PV-atlete Haylee Meyer en Louwen Swartz spoor mekaar aan.
Gelukwensinge aan Jonathan Knipe nadat hy die laaste been van die massa-aflos vir PV gewen het.
PV se Lerize de Villiers wys wie is baas in die 400 m o.19-meisieswedloop.
Zinathi Fukweni sien die o.19-meisiesgewigstoot deur.
Chloe Pretorius in aksie in die o.19-meisiesverspring.
Gelukbringers Butch en Bella in hul uitrustings wat die tema, The Greatest Show uitbeeld.Foto:
PV-ondersteuners sing uit volle bors tydens die sing-a-long. Foto:
Jamail Johnson in die o.17-400 m-wedloop vir seuns, wat hy maklik kafgedraf het.
Koum Koopman, wenner van die o.15-meisies 100 m-wedloop.Foto:
Carla le Roux en Lara Terblanche vier ’n wen ná die o.19-meisies 400 m-wedloop.




