Die Hoërskool Strand se hoof, Danie Malan, en die spankapteins Larissa Barrish en Jordan Wynn-Vaaltyn, het die Arende op die veld gelei.


HS se paviljoenspan het gesorg dat atlete in die gees bly. Foto:

HS-leerders in kleurvolle dansaksie.Foto: Esterlie Maré

Die ster-naelloper Gino Cupido in die wegspring van ’n wedloop.Foto: Esterlie Maré

Emma Verster het in die afloswedloop die mas opgekom. Foto: Esterlie Maré

Jayden Cooksen neem vlug in sy verspring-deelname. Foto: Esterlie Maré

Michaela Jackson terwyl sy met gemak oor ’n hekkie gevlieg het.Foto: Esterlie Maré

Francois Pietersen word vereer as Beste Hamergooi Atleet. Foto: Esterlie Maré

Daandré Walker druk deur met kenmerkende Arend-gees. Foto: Esterlie Maré

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article