“Oktober, die mooiste, mooiste maand! Hierdie pragtige bloeisels is in Grabouw afgeneem,” skryf die kranige amateurfotograaf Cobus Germishuys van Strand. DistriksPos & Helderberg Gazette nooi lesers om hul foto’s van tonele in en om die Kom vir moontlike plasing te stuur. Foto’s moet minstens 500 KG wees en teen Maandag 14:00 via e-pos na editor@districtmail.com gestuur word. Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article