Enrico Blood, ’n oudleerder aan Hoërskool Parel Vallei, het sy 2018-matriekeksamen in Afrikaans eerste addisionele taal met groot sukses geslaag. Hy is aangewys as die Wes-Kaapse leerder wat die beste in dié vak presteer het. Met hom is sy trotse ouers, Ingrid en Franciscus Blood.


Enrico looi sy tweede taal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article