Die geliefde Sylvia en Koos Hopley van Macassar vier vanjaar hul 65ste huwe­liksherdenking. Saam spog dié trotse egpaar met die seëning van agt kinders, 16 kleinkinders en 16 agter­kleinkinders, met nog een op pad.

Egpaar van Macassar vier 65 jaar saam

Die geliefde Sylvia en Koos Hopley van Macassar vier vanjaar hul 65ste huwe­liksherdenking. Saam spog dié trotse egpaar met die seëning van agt kinders, 16 kleinkinders en 16 agter­kleinkinders, met nog een op pad.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article