Drie leerders van die Hoërskool Strand is lid van die Westelike Provinsie-span wat van Donderdag 6 tot Saterdag 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse stoeikampioenskap deelneem. Al drie is in die o.15-afdeling. Die kranige stoeiers (van links) is Armand Lewies, Duane Lombard en Waldo Newton.


Drie Arende vir SA stoeikampioenskap gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article