Ilke Stockigt, Karien Coetzee, Zieva Gie, Marcel Visser en Zachary Ribeiro – almal atlete van die Laerskool De Hoop – sal dié naweek (Vrydag 25 tot Sondag 27 Maart) as lid van die Wes-Kaapse span aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Potchefstroom deelneem. Dié skool se atletiek word met trots deur Nashua Winelands geborg.Foto:


Dié vyf atlete hoop om medaljes in te ryg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article