Leerders aan Hoërskool Strand het Dinsdag 10 September hul stem by dié van die duisende Suid-Afrikaners gevoeg wat teen geweld teen vroue en kinders opstaan. Marli Botha, ’n gr.10-leerder, sê die tragiese en hartseer gebeure van die laaste tyd het haar aangemoedig om meer leerders van geweld teen vroue bewus te maak. “Baie mense leef asof niks gebeur het nie. Baie lewe verby dit

Dié leerders het ook genoeg gehad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article