Die dag van liefde is Vrydag 14 Februarie met ’n glansbal by Hoërskool Strand gevier. Die leerders was omtrent uitgevat en die skoolsaal in die tradisionele rooi en wit van Valentynsdag getooi om die geleentheid te vier. Drewhan van der Westhuizen het Esterlie Maré se hart met ’n rooi roos gesteel.


Die ‘Dag van ewige liefde’ in rooi en wit gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article