Derik en Lizanne Nortje, ’n broer en suster van Hoërskool Strand, het onlangs aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Derik is in gr.10 en Lizanne in gr.12. Dié twee het die Wes-Kaapse ronde van die kompetisie gewen en gaan nou in die nasionale ronde in Pretoria deelneem.


Dié boetie en sussie nie op die bek geval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article