Die Hoërskool Strand het vandeesweek sy hoofleiers vir die 2022- akademiese jaar aangekondig. Aan die stuur van sake vir die Arende is (van links) Lien Hoogenboezem (hoofmeisie), Anne Swart (onderhoofmeisie), Bredon van Rooyen (hoofseun) en Clint Williams (onderhoofseun).


Dié Arende vlieg hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article