Swemmers van Laerskool De Hoop het in die Maart-skoolvakansie aan die nasionale swemkampioenskap in Vlak 3 en die Suid-Afrikaanse junior-swemkampioenskap deelgeneem. Die leerders wat aan die Vlak 3-kampioenskap in Oudtshoorn deelgeneem het, is Lara Gouws, Jana Lombard, Aiden Krige en Amy Beetge. Quan van der Merwe het aan die nasionale swemkampioenskap in Johannesburg deelgeneem, terwyl Logan Dupont in Durban aan die SA junior-swemkampioenskap deelgeneem het. Agter staan Lara Gouws, Jana Lombard, Logan Dupont en Aiden Krige

De Hoop-swemmers wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article