Laerskool De Hoop se hoofleiers vir die tweede kwartaal was Ben Potgieter en Juané Maass (foto links). Dié leerders het hul werk uitstekend gedoen en word nou opgevolg deur die hoofleiers vir die derde kwartaal, Zoë Booysen en Christiaan Labuschagne.Foto:


De Hoop se trotse leiers neem leisels oor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article