Hierdie Laerskool De Hoop-afrigter en -hokkiespelers is in verskeie Westelike Provinsie-hokkiespanne opgeneem. Agter van links is Helene McAslin (o.13-meisiesafrigter), Cassidy Haupt (B), Jamie Roux (A), Daneel Bester (C) en Gerhard le Roux (A). Voor: Willanie du Preez (A), Christiaan Fouché (B), Ryan Bezuidenhout (B) en Timo Kleinert (A).

De Hoop pronk met talle sport-uitblinkers

Hierdie Laerskool De Hoop-afrigter en -hokkiespelers is in verskeie Westelike Provinsie-hokkiespanne opgeneem. Agter van links is Helene McAslin (o.13-meisiesafrigter), Cassidy Haupt (B), Jamie Roux (A), Daneel Bester (C) en Gerhard le Roux (A). Voor: Willanie du Preez (A), Christiaan Fouché (B), Ryan Bezuidenhout (B) en Timo Kleinert (A).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 2 September 2026
    DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 2 September 2026

Gift this article