Che-Earl Carelse (regs), ’n 15-jarige leerder aan die Rusthof Oslo-skool, het die prys ontvang vir die beste o.16-netbalspeler in die Westelike Provinsie-netbalunie. Sy is ook as die algeheel beste junior netbalspeler vir 2019 bekroon deur die Wes-Kaapse Sportvereniging vir Para-atlete en atlete met intellektuele gestremdhede. Sy was ook lid van die Wes-Kaap-span wat die Junie-skoolvakansie in Durban in die Sassa II-spele meegeding het. Che-Earl is deur die onderwyser Marina Sylvester bygestaan.Foto:


Che-Earl wys sy kan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article