Caleb Louw, ’n leerder aan Laerskool Hendrik Louw, is gekies om die Westelike Provinsie o.13A-Cravenweekspan te verteenwoordig. Die personeel en medeleerders is baie trots op sy prestasie leerder.


Caleb gaan ’n streeptrui dra!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article