Só word kersies doodgeblaas! Kleuters van Bugz 4 Life-kleuterskool in Strand het Woensdag 3 Julie die skool se vyfde verjaardag gevier . . . en almal het gehelp om die vyf kersies dood te blaas. Foto: Foto’s: Riata Nel


Bugz 4 Life is al vyf jaar oud!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article