Laerskool Beaumont het Maandag 18 Februarie die skool se hoofleiers by die saalbyeenkoms aangekondig. Van links is Sophia Botha (onderhoofmeisie), Kiara Mahoney (hoofmeisie), Molly Smuts (prefekteleier), Gordon Reddell (skoolhoof), Ethan Vlismas (hoofseun) en Albertyn Smit (onderhoofseun).


Beaumont wys nuwe leiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article