Maatskaplike werkers van die Badisa Strand-tak is op soek na Reginald Booysen. Hy is die pa van vier dogters en ’n seun. Volgens die welsynorganisasie het Booysen laas by Cash & Carry in Strand gewerk.

Enigeen met inligting oor waar hy hom bevind, word gevra om die maatskaplike werker Faeeka Mourrats by 021 853 1888 of per e-pos by badisastrandreunification@gmail.com te kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article