Maatskaplike werkers van die Badisa Strand-tak is op soek na Mzimasi Ngonzi in verband met Kinderhof-verrigtinge.

Hy is in 1989 gebore en sy laaste huisadres was naby die Hoërskool Ndzondelelo in Zwide in die Oos-Kaap.

Enigeen met inligting oor waar hy hom bevind, word gevra om die maatskaplike werker Rosina Baardman by 021 853 1888 of 076 292 2558 te kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article