Barend Williams
-
Police investigate culpable homicide after a 32-year-old motorcyclist died colliding with a Toyota at Somerset West intersection.
-
Die geliefde ma van drie, Edwina Sinkfontein, is Sondag (18 Januarie) tragies op die N2 naby Macassar dood toe sy die pad oorgesteek het.
-
Strand-kunstenaar Marshin’ Hendrix ontbloot haar siel in nuwe liedjie ‘Different’ – ‘n persoonlike lofsang oor anders wees met Kay Medusa.
-
‘n Gehuurde vissersboot met ses familielede slaan om by Gordonsbaai. Drie mans van Strand red hulle na 90 minute in koue water.
-
Ná 22 jaar van getroue koerante-aflewering is Hester Taljaard (71) se lewe wreed verkort deur ‘n aanval wat haar gesin met gebroke harte agtergelaat het
-
Kol. Jacqui Johnson bring 38 jaar ervaring en ‘n unieke benadering na die Strand-polisiekantoor nadat sy in November aangestel is.
-
‘n Pa van Strand is verpletter nadat sy 25-jarige seun Curtly een van drie slagoffers in ‘n skietvoorval geword het wat op 29 November plaasgevind het.










