Atlete van Laerskool De Hoop het Donderdag 23 en Vrydag 24 Januarie dinge op die atletiekbaan uitgespook by die skool se jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms. Die volgende talentvolle leerders is as De Hoop se topatlete aangewys: Ilke Stockigt (junior victrix ludorum), Zachery Ribeiro (junior victor ludorum), Mila Bester (senior victrix ludorum) en Hanno Bouwer (senior victor ludorum).Foto:


Atlete wys hul slag op die baan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article