Anuska Jaggers, Dylan Fortuin en Evelyn Arendse, leerders aan die Rusthof Oslo-skool, is vir die Wes-Kaap-span gekies. Hulle gaan dié vakansie hul provinsie in Bloemfontein in netbal en atletiek verteenwoordig.


Atlete presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article