Dit is ’n span om op trots te wees.
Die o.19A-rugbyspan van die Hoërskool Strand het Donderdag 15 Maart sy toerusting vir die komende seisoen ontvang.
Die span word die vyfde agtereenvolgende jaar deur Rola Toyota Somerset-Wes geborg terwyl Seed Oil SA die span die afgelope drie jaar ook borg.



