Twaalf opgewonde gr.10-leerders van Hoërskool Strand gaan van 14 September tot 5 Oktober na België as deel van die skool se kulturele uitreik met Burgerschool in Roeselare. Vanjaar is die 18de jaar dat HS-leerders deelneem aan dié uitreik. Dit bied hulle die geleentheid om hul horison te verbreed en om vriendskappe oor kontinente te bou. Twee onderwysers, Lynette Wolff en Juliana Kotzé, sal die groep vergesel. Die toer begin met vier nagte in Londen

Arende vlieg België toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article