Die Rocking Future-groep het Hoërskool Strand se graad 12-leerders se loopbaankennis en -opsies verbreed deur tersiêre instansies op ’n kreatiewe en interessante manier aan die leerders voor te stel. Die leerders en ouers van HS het Dinsdag 12 Maart ’n formele loopbaan-expo bygewoon. Foto:


Arende skud die toekoms

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article