Pieter Lambrechts, ’n o.18A-hokkiespeler van die Arende, in aksie by die Milnerton-hokkiefees.


Die o.18A- seuns- en meisieshokkiespan van Hoërskool Strand het 9 en 10 Maart aan die Milnerton-hokkiefees deelgeneem. Dié spanne het vier wedstryde gespeel en die meeste uitslae was suksesvol.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article