Hoërskool Strand het verlede Woensdag (15 Januarie) drie nuwe personeellede verwelkom. Neretha Els (wiskunde), Isodor Dirkse (wiskundige geletterdheid en RTT) en Adel Marais (wiskunde) het hulle aan die begin van die nuwe akademiese jaar by die Arende aangesluit.


Arende kry nuwe onnies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article